Dolores Moran

Dolores Moran
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jacqueline G. Moran[1]
Geboorte (1926-01-27)27 Januarie 1926
Sterfte 5 Februarie 1982 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Brett Benedict (b. 1948)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dolores Moran (27 Januarie 1926 – 5 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Old Acquaintance (1943), To Have and Have Not (1944), Hollywood Canteen (1944), en The Horn Blows at Midnight (1945).

  1. "Jacqueline G Moran, Born 01/27/1926 in California - CaliforniaBirthIndex.org". www.californiabirthindex.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy